Follow the gravel road next to THE ROOTS using your own instinct of roads to the cache. The container can't hold a pen nor a gift.
Don't pass the private road sign.
Volg die grondpad langs the roots en gebruik jou eie instink om die paaie te kry na die cache toe. Die cache kan nie n pen of n geskenk huisves nie.
Moet nie verder as die privaat pad bord gaan nie!