FORT 1
For English see below
Hierdie cache is versteek deur die Ratels span van die
Queenswood Voortrekker Kommando. Ons gebruik hierdie geleentheid om
beide ons kaartlees / GPS vaardighede asook ons geskiedkundige
kennis op te bou. Ons span se plan is om ‘n cache by al die forte
te plaas wat oorspronklik gebou is vir die verdediging van
Pretoria.
Omdat dit alreeds ‘n maklike aanduiding is van waar die cache
is, gaan ons nie meer leidrade verskaf nie. Die cache is ‘n swart
film houertjie en dit is onder los klippe gepak op die hoek van die
randsteen van die gras. Sien foto’s.
Ratel Groete
FORT 1
The Ratels Team from the Queenswood Voortrekker Commando placed
this cache. We are using this exercise to better both our map
reading / GPS skills with knowledge about our history. Our aim is
to place a cache at each of the forts surrounding Pretoria.
Because you already have a pretty good idea where the cache is
situated we are not going to give more clues. The cache is a black
film container. It was placed under some loose rocks in the corner
of the kerbstone surrounding the grass. See photos.
Greetings from the Ratels.