Skip to content

Spoorwegbrug Traditional Cache

This cache has been archived.

Markinsig: Due to high risk for cachers as well as a record of the cache being muggled more than once, I unfortunately have to Archive this one.

More
Hidden : 12/6/2013
Difficulty:
1 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

'n Klipbrug wat dateer uit 1895 op die oorspronklik spoorlyn tussen Zuurfontein en die Dinamietfabriek.


Gedurende 1895 is ʼn spoorlyn gebou tussen die Zuurfontein stasie (Tans Kemptonpark stasie) en die aanleg van Die Zuid Afrikaansche Fabrieken voor Ontplofbare Stoffen (vandag in die algemene spreektaal bekend as Modderfontein Dinamiet Fabriek). Hierdie spoorlyn het ʼn klipbrug (staan ook bekend as die Paul Kruger Brug) ingesluit wat baie goed bewaar gebly het. Selfs ʼn deel waar die spoorlyn destyds gelê het, is vandag nog duidelik sigbaar.

 

Die area, wat ʼn vleigebied insluit, is geheel en al omhein wat veroorsaak dat daar min omstanders te sien is. Daar is wel ʼn hekkie vir voetgangers naby. Bring gerus jou gesin en geniet die oopte saam met die honde. Daar is ook soms ʼn klompie watervoëls te sien.

 

Die gekamoefleerde pilhouertjie bevat tans ʼn potlood en ʼn besoekersrol.

Additional Hints (Decrypt)

Tebbg tng, xyrva tng.

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)