Sien onder vir Afrikaans.
This cache is large enough for small trackables, and is hidden in a lesser-known part of the gardens of the Union Buildings.
Sir Herbert Baker, the architect of these magnificent Union Buildings, was also responsible for a number of other landmarks. To name a few:
- Cecil John Rhodes Cottage, Boschendal
- Grey College, Bloemfontein
- Pretoria Station
- Rhodes Memorial, Cape Town
- Rhodes University, Grahamstown
- South African Institute for Medical Research, Johannesburg
- St John's College, Johannesburg
With Edwin Lutyens he was instrumental in designing New Delhi.
His tomb is in Westminster Abbey.
Hierdie cache is groot genoeg vir geocoins, en is in 'n minder bekende deel van die tuine van die Uniegebou.
Sir Herbert Baker, die argitek van hierdie pragtige Uniegebou, was ook verantwoordelik vir 'n groot aantal ander bekende landmerke. Om 'n paar te noem:
- Cecil John Rhodes Cottage, Boschendal
- Grey College, Bloemfontein
- Pretoria-Stasie
- Rhodes-monument, Kaapstad
- Rhodes-Universiteit, Grahamstad
- Suid-Afrikaanse Instituut vir Mediese Navorsing, Johannesburg
- St John's College, Johannesburg
Saam met Edwin Lutyens het hy ook 'n groot aandeel gehad in die uitleg van New Delhi.
Hy is begrawe in die Westminster-Abdy.