Skip to content

The Back Farm Mystery Cache

Hidden : 9/9/2010
Difficulty:
1.5 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

Magnetic Roadside Cache

Die Agterplaas B&B is a composition of the talented musician, Jannie du Toit.(Owner)

Johannes Hendrik du Toit  was born on 13 December 1951 in Heidelberg, Transvaal.

Jannie du Toit, Coenie de Villiers, Koos du Plessis en Anton Goosen are some of the big names that did great work to promote Afrikaans music in the early 80’s. Jannie was also the first musician to write a full musical in Afrikaans. The musical was based on the Loeloeraai story of Langenhoven.

In 2008 Jannie du Toit has been honoured by the South African Academy of Science & Arts for his contribution to Afrikaans music.

You can check your answers for this puzzle on Geochecker.com.

Afrikaans

Die Agterplaas B&B is gekomponeer deur die talentvolle musikant, Jannie du Toit. (Eienaar)

Johannes Hendrik du Toit is gebore op 13 Desember 1951 in Heidelberg, Transvaal.

Jannie het in die vroeë jare tagtigs saam met mense soos Coenie de Villiers, Koos du Plessis en Anton Goosen baanbrekerswerk verrig om nuwe status aan die Afrikaanse lied  te gee. Hy was ook die eerste musikant wat 'n musiekblyspel in Afrikaans geskryf het, gebasseer op die storie van Langenhoven getiteld Loeloeraai.

In 2008 het Jannie spesiale erkenning vir sy toewyding aan Afrikaanse musiek gekry. Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het naamlik 'n ere penning aan hom gegee vir sy jare lange bydrae en volgehoue toewyding tot Afrikaanse musiek

Kyk of jy reg is by... Geochecker.com.

FTF: B and C Inc

Additional Hints (Decrypt)

Hfr gur Fbat gb fbyir chmmyr Svany: Zntargvp Evtug Obggbz Pbeare

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)